Datum
Beskrywing
Dankie aan al die dames in ons gemeente.
Hierdie is die serpe en musse wat gebrei/gehekel/gekoop is deur ons dames in ons gemeente en begin van Mei 2018 en vir hulle per courier gepos is. Die foto's is geneem nadat hulle dit ontvang het, met die Bybel wat CSO self vir hulle gee.