Wat ons bied Verskeie organisasies word deur ons gemeente ondersteun. Ons het ook ons eie projekte. Voorsien kospakkies aan behoeftige gesinne van die gemeente